This Auction has closed with no winners.
View all items in the bidorbuy category Autographed. View other items offered by witmamba (571 Rating score between 500 and 999)

Brief aan Volksraadlede tydens die Eerste Wereld Oorlog(1914)Geteken deur Genl.Louis Botha
bidorbuy ID: 20079968

Brief aan Volksraadlede tydens die Eerste Wereld Oorlog(1914)Geteken deur Genl.Louis Botha

R900.00

'n Afgerolde brief(3 pp folio en gedateer 22 September 1914)aan Volksraadlede,Geteken in ink deur Boeregeneraal en EERSTE premier van die Unie van Suid-Afrika-Genl.Louis Botha.Die brief handel oor die gebruik van Regeringstroepe om Suidwes-Afrka te beset en verwys ook na die dood van Generaal de la Rey en die bedanking van Generaal Beyers.(Ingesluit by die drie blaaie is 'n brief gedateer September 1959 van die Hoofargivaris by die Uniegebou aan mnr.Harm Oost wat deels lui:"Geagte Mnr Harm Oost,Ten spyte van 'n noukeurige ondersoek in die Argief,kon die beweerde telegram van die Britse Regering aan Genl.Louis Botha in verband met die gebruik van vreemde troepe vir die inval in Suidwes-Afrika in 1914 nie teruggevind word nie").

Hierdie brief is afkomstig van oud Volksraadlid C.B.Heatlie van de Wet Stasie,naby de Doorns,Kaapprovinsie.Die brief is persoonlik deur Genl.Louis Botha aan hom oorhandig in 1914.Voorwaar 'n museumstuk!!

 

 


Shipping & Other Charges:

Shipped from Muldersdrif.
For shipping information
  · check the item description above
  · or ask the seller a question
  · or contact the seller after the purchase

Payment

PayPal Secure Payments
Use PayPal to pay online using your Credit Card or funds from your PayPal account.
The amount to pay will be converted into United States Dollars at the time of the payment. The amount debited for Credit Card payments on PayPal may differ from the amount on the bidorbuy order due to variations in exchange rate.
Paypal payments are only recommended for when you want to make a purchase from outside of South-Africa.
 

Other Payment Methods
DIRECT DEPOSIT.EFT (Electronic Funds Transfer).NB:Paypal payments are only recommended for international buyers.



Q:
Hi Witmamba! Kan jy my dalk laat weet hoeveel die posgeld vir die dokument sal wees? Ek stel belang om die dokument te koop, maar het die bedrag nodig om transaksie te doen. Baie dankie! - Asked by Saaijman (180 Rating score between 100 and 499)
31 Mar 20:32 
 
A:
Hi,
Versendingskostes is R20.
Groete
01 Apr 01:26 
 
 

Buyer Feedback for witmamba (571 Rating score between 500 and 999)

Positive ratingThank you for the book very good service. Very nicely wrapped - by jojo s (34 Rating score between 10 and 49)
 
Positive ratingExcellent Seller. Good quality item. Thanks - by WP15 (730 Rating score between 500 and 999)
 
Positive ratingEfficient service, thank you - by Marondera (9)