Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
GETEKEN DEUR ELSA JOUBERT. 1995, eerste uitgawe. Hardeband met stofomslag, 616 bladsye. Baie goeie toestand. Minder as 1kg.
Wie en wat die Afrikaner was, kry nuwe dimensie in dié panoramiese roman, wat bestempel word as die hoogtepunt van Elsa Joubert se oeuvre. Dit neem ’n hele eeu in oënskou deur die belewenisse van vier geslagte van ’n wit Afrikanerfamilie...