Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Opgestel deur 'n blokraai liefhebber spesiaal vir blokraai liefhebbers.
Beskikbaar as pdf (Adobe) en epub
Sien hieronder 2 uittreksels uit die pdf weergawe boek (dit is screenshots dié dat dit so dof lyk):
Maak asseblief seker dat u epos adres aan my voorsien word (aangesien ons dit so aan u gaan stuur) en dat u data het om dit af te laai. Beide weergawes sal aan u gestuur word wanneer u betaling ontvang is. Vir epub en ander eboek weergawes gebruik ek Calibre om te lees of oor te dra na 'n tablet of ereader:
http://calibre-ebook.com/download_windows