Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Getrou … tot verby die einde – Dagboeke van AA Smit te Bermuda deur Johan Oosthuizen. A5, sagteband, 112 bls. Genommerde uitgawe en geteken deur skrywer. Boek soos nut.
Inhoud:
Kaart van SA tydens Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902)
Kaart van Bermuda-eilande met kort beskrywing van Bermuda
Lewensgeskiedenis van AA Smit (Oom Andrew)
Die verloop van die Tweede Vryheidsoorlog
Dagboek 1 (±Des 1901-28 Febr 1902)
Dagboek 2 (7 Jun 1902-21 Jul 1902)
Dagboek 3 (22 Jul 1902-4 Nov 1902)
Dagboek 4 (7 Nov 1902-10 Jan 1903)
Dagboek 5 (24 Jan 1903-19 April 1903)
Dagboek 6 (27 Apr 1903-20 Jul 1903)
Twee briewe van WT Stead
Twee briewe van CE Schermerhorn