Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1948 Van Schaik Beperk hardeband, goed gebind, skoon wit bladsye, inskripsie aan vorige eienaar op eerste bladsy, 321 bladsye. Baie klein toe skeurtjie op laaste bladsy.
Sien fotos hieronder, nie seker of dit 'n fout in binding is en of daar 'n bladsy verwyder is nie. Skoon wit endbladsye voor en agter in boek. Die papierhardebande het rakgebruik aan rantjies van rugstrook met titel.