This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

R30 shipping
46% OFF
Soos Korale - Paula
R190 R350
Bruid in die kerslig - Dorothy Eden - Vertaling van Bride by candlelight - Spanningsverhaal
R29
Die Sagte Vlees : Vincent Oliphant
R40
Een nag in Vegas - Elize Mitchell
R50

Soos sagte Kerslig - Elize Parker

Secondhand
R65.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
BT840
Bob Shop ID:
206983228

 Soos sagte Kerslig - Elize Parker - SCM40 - Sagteband in baie goeie toestand.

In Eersteling, die eerste verhaal in die Damaskusgangers-reeks, ontmoet ons vir Benita Coetzee en Sandra de Waal – twee vroue wie se paaie kruis nadat hul babas by geboorte omgeruil is en hulle dit eers omtrent vier jaar later ontdek.
Soos sagte kerslig is die aangrypende vervolg waarin Sandra en Benita deur omstandighede gedwing word om met die ware toedrag van sake vorendag te kom.
Dié twee vroue het aanvanklik besluit om die gebeure geheim te hou totdat hulle groter duidelikheid het oor hoe om die situasie te hanteer. Hulle het ook onderneem om, indien een van hulle iets sou oorkom, die ander na albei dogters sal omsien.
Benita – wie se man ter see verdwyn het – is intussen weer verloof. Wanneer sy kort daarna ontstellende nuus ontvang, kry sy ’n ernstige beroerte en word Sandra dadelik ontbied. 
Sandra berei haar voor om haar kant van die onderneming na te kom, en sodoende beide haar biologiese én ‘grootmaakkind’ in haar sorg te neem, maar sake verloop nie heeltemal soos sy dit voorsien nie, en die onsekerheid raak vir haar byna te veel.
Te midde van hierdie ontstuimigheid is Sandra se huwelik ook aan die verbrokkel, en in haar angstigheid om self ’n oplossing te probeer bewerk, maak sy keuses wat wat moontlik kan veroorsaak dat sy haar grootmaakkind ook kan verloor.
Danksy Quintin Immelman – ’n wynboer vir wie sy aan ’n reklameveldtog werk – se ingrype en bystand kom sy stadigaan weer op haar voete en leer sy om haar omstandighede en die uitdagings wat haar in die gesig staar, te hanteer.

Customer ratings: 1 ratings

Goeie en vinnige diens
22 Nov 2015