Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ek Rebelleer deur JA Smith. 183 bls. 1 kaart. Smith het as jong skoolseun besluit om teen die Britse owerheid te rebelleer. Een nag ontsnap hy uit die beleerde Abderdeen [In die Britse Kaapkolonie] onder geweervuur. Eers sluit hy by kmdt. Gideon Scheepers se kommando aan en later veg hy onder genl. Wynand Malan. Smith as ‘n begaafde skrywer neem die leser emosioneel saam op kommando om die wel en weë van die stryders mee te maak.