Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Seks en drugs en boeremusiek die memoirs van ‘n volksverraaier deur Koos Kombuis
Koos Kombuis se outobiografie (opgedra aan sy hond) vertel en met galgehumor, onomwonde en vloekwoorde van sy hedonistiese jeugjare, optredes en die seks, drugs en boeremusiek wat sy pad gekruis het.
Human en Rousseau uitgewers, 294p, 2005 druk.
Toestand: baie goed.
Verpakking en Posgeld R38
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.