Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ORANJE-VROUE VERENIGING
Lapel pin toekenning vir 20 jaar diens
STERLING SILVER
Oranje Vroue Vereeniging gestig in 1908 deur Pres. M.T. Steyn en sy vrou.
Volgens die silver merke lyk dit na 'n laat 1920's vroeg 1930's pin wat gemaak is in London Engeland, maar sien asb. self aangesien ek nie 100% seker oor die datum is nie.
Skaars item met 'n pragtige patina. Sien die foto's as deel van die beskrywing en ook die Silver merke op die agterkant.
Rare item with a beautiful patina. Please see the photo's as part of the description also the silver markings on the back
Grootte/Dimensions: 4,4 x 3cm
Please see our other medallion, pins and coins
We combine postage at nominal extra fees (please enquire if you are interested in more than one item). International bidders welcome. (please enquire about postage)
Postage and packaging: R48.00 SA post office.
Courier at R110.