Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Raka is seker die bekendste epos (verhalende gedig) in Afrikaans - gedig oor die stryd tussen Koki en Raka, onderskeidelik die verpersoonliking van goed en kwaad, kultuur en natuur, die verfynde en die dierlike ens.
Nasionale Pers 1953 blou hardeband, goed gebind, duidelike teks bladsye, 48 bladsye. Inskripsie op eerste bladsy, baie sagte watermerkies op onderkant van bladsye (nie maklik sigbaar op fotos).