Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Volledige stel boekies van 5 boekies in Die Vistermanne - reeks.
1. Die Vistermanne - 1961 druk.
2. Die Vistermanne seil - 1971 derde druk.
3. Die Vistermanne speur - 1975 tweede druk
4. Die Vistermanne Strand -1970 vierde druk
5. Die Vistermanne duik - 1968 eerste druk.
Die boekies is uit die aard van hul ouderdomme al heelwat deur lesershande. Gebruiksvlekkies, kleeflint merkies en skeurtjies aan die omslae kom voor. Almal is ex biblioteek.
Nr 1, 4 en 5 het fotostaat omslae
Hulle is nog goed om baie plesier vorentoe te verskaf.
Versending meer as 1 kg.