Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Oorspronklik in Noors uitgegee, (Aeresord) en vertaal na Afrikaans deur Sir Borgin. In Noorwee beskou as die beste kinderboek van die jaar 1959. Bladontwerp deur Katrien Harries.
1961 Klein Kadet no. 2, Tafelberg-Uitgewers 1975 geillustreerde eks biblioteek hardeband, goed gebind, skoon teks bladsye , 148 bladsye. Min kaartoorblyfsels op eerste bladsy, paar stempels in boek.