Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Free Postage Within SA for Orders Over R900!
Hardeband.
Tafelberg, 1985.
113 bladsye.
Wanneer Jan Spies vertel van 'n leerlingverpleegster se slim planne met 'n emmer vol kunstande of van 'n bobbejaan wat hom spook in die plek van 'n afgestorwe boervrou, van 'n groot-eet in 'n gemsbokpark of 'n oud-stryder se taalprobleem op die paradebaan, slaan hy 'n poort deur die koue van die moderne bestaan. Want in dié stories toon hy dat die lewe meer as kompers, video's en hidro's is, dat mense tóg na mekaar kan uitreik, dat vreugde ook in die eenvoudige te vinde is. Hier wag op die leser die warmte van humor en menslikheid, dikwels met 'n tikkie nostalgie daarby. Poort deur die koue is 'n tweede keur uit Jan Spies se onnabootsbare bydraes tot die Afrikaanse radiodiens se vroeëmôreprogram Monitor.
Stofomslag effens verweer, vorige eienaar se naam op voorste skutblad maar verder binnekant skoon, goed gebind en in goeie algehele toestand.
Additional photos on request. Please ask any questions before placing your order.
Africana / Afrikaans / Radio / Stories
Grading Scale: