R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Sheriff-adjudant Alex Brady het sy hart verhard ná sy brandweerman-pa een van die 9/11-slagoffers geword het. Alex draai sy rug op almal en lê hom daarop toe om saam met sy vierpootige spanmaat, Bo, geweld te beveg en die mense van Los Angeles te beskerm.Wanneer die ergste brand-seisoen in Kalifornië se geskiedenis uitbreek, staar sy grootste uitdaging nóg Alex in die gesig. ¿n Omgewingsterroristegroep teiken Oak Canyon Estates. Alex loop die risiko om sy werk én sy siel te verloor, maar is vasbeslote om die groep binne te dring en hul aktiwiteite stop te sit. Slegs die vriendskap van Clay en Jamie Michaels ¿ en die liefde van ¿n toegewyde jong vrou ¿ kan Alex help om sy hart weer vir ander oop te maak en die toekoms in te gaan wat God vir hom beplan.