Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
NUUT - Wie is die Skuldiges deur Harm Oost. A5, sagteband.
Die boek handel oor Oost se oorlogsavonture tydens die Tweede Vryheidsoorlog en die Rebellie van 1914-1915. Oost was ook verkose volksraadslid van genl. Hertzog se Nasionale Party wat die 1924 verkiesing gewen het en berig met eerstehandse inligting oor belangrike politieke gebeurtenisse.