Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek oor die kunstenaar Bettie-Cilliers Barnard. Die boeke is in uitstekende kondisie, soos nuut. Human&Rousseau, 1996. Volkleur sketse en pragtige foto's vertel die verhaal van hierdie besondere kunstenaar. Posgeld R40,90.