Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Oorspronklike titel Nuno de Nazare bekroon in 1959 met die Prix Enfance du Monde. Illustrasies deur Willem Jordaan.
1959 HAUM ex biblioteekboek, goed gebind, skoon teks, 104 bladsye, ouderdomsmerkies op laaste paar blasye. Hardeband omslae wys baie biblioteek gebruik. Een of twee stempels in boek (sien fotos hieronder).