Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ANTON RUPERT ‘n Lewensverhaal deur Ebbe Dommisse en Willie Esterhuyse
Hardeband MET omslag – 230x160mm – Tafelberg 2005 1ste Uitgawe 2de Druk
575 bladsye met indeks – menige s/w fotos
Baie Goeie toestand: stewig gebind; geen inskrywings; ligte rakskade; wit merk 7x2mm aan bopunt van voorblad, lyk na
naalpolitoer; ligte vlek aan voorkant van bladsye sonder indringing.
Omslag: Baie goeie toestand; skoon; effense riffeling aan boonste rant; 9mm skeur in agterblad, bo-regs; baie
liggies gevryf. Goeie eksemplaar.