Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gemaak van Burmese kiaat, kom uit ou Standard bank, pragtige stuk, 1920's.
Al die glas nog heel.
Lengte: 3,27 meter.
Hoogte: 1.52 meter.
Breed: 72 cm
Boonste gedeelte is los wat vervoer makliker maak.
Die toonbank moet kom haal word of die koper moet self reëlings tref vir die vervoer daarvan.
Betaling binne drie dae asseblief.