Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eerste uitgawe 1969 hardeband met stofomslag 103 bladsye, die stofomslag het n paar klein merkies aan, eks biblioteek boek dus het dit stempels ens voor en agter in boek, paar klein vlekkies op party bladsye weens ouderdom, die teks is skoon en die binding goed, geen oorsese versending