This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Groenheide Boeke2692

Similar products

R30 shipping
55% OFF
Die Uile Langs die Limpopo - Cor Dirks
R190 R420
R30 shipping
Die Uile langs die Limpopo by Cor Dirks
R120
Die Uile in die stad en die Uile in Mosambiek - Cor Dirks
R79
Die Karoo Avonture - Chrissie se Ramlam - Sadler
R90

Lang Henning en die Uile :: Die Karoo Avonture #20

New
Indicative market price: R195
R78.00 60% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID:
227860640

“LANG HENNING EN DIE UILE”

Die Karoo Avonture, No. 20 - Mary Sadler

Op die ingewing van die oomblik vra Henning, ‘Het Tante al gehoor van die Uile?’

Sy kyk hom verbaas aan.

‘Die uile? Wat is dit met hulle?’ Verskrik voeg sy by, ‘Daar is nie dalk weer hoenderpes onder hulle nie, is daar?’

‘Nee, nie sover ek weet nie,’ sê Henning en sy antwoord, tog nie gerus nie, ‘Wel, ek hoop dit is nie so nie, want as die wildevoëls dit aanbring vrek al my hoenders ook.’

Die pes waarvan ek praat is tien keer erger, dink Henning, maar hou wyslik sy mond. As tant Mynie moet hoor hoekom hy hier is, sal die hele dorp se ore weldra tuit.

So begin Henning se stryd met die Uile, ’n gedugte internasionale swendelaarsbroederskap wat wil kom nesskop in die Karoo. Die leier staan vir niks terug om sy eie sak te vul nie en maak ’n plan om op wreedaardige wyse van Henning ontslae te raak.

Avontuurverhale vir jonk en oud! - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.

Eerste uitgawe, tweede druk, 2015 | 260 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-07-5

Kliek hier vir die volle reeks.

Customer ratings: 1 ratings

n Top verkoper, baie dankie .
30 May 2016