Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VAALRIVIER OMSTREDE GRENSLYN
Deur F.A. van Jaarsveld
Perskor - Uitgewery 1976.
Hardeblad, geen stofjas, 257 bladsye en 11 kaarte.
Die boek se buiteblad het voor slegs ligte vlekkies, agterblad het 'n paar vuil merkies op. Die boek se bind is nog baie goed, en mooi skoon binne. In geheel is die boek nog in baie goeie toestand.
POSGELD R50.00