Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baie netjiese Boere konsertina in goeie oorspronklike toestand.
Die blaasbalk werk perfek. Alle note werk en bring goeie klank voort.
Die oorspronklike leer bandjies vir vashou van konsertina is daar.
Die oorspronklike leer bandjies vir toemaak van konsertina is daar.
Een wit knoppie is vervang met 'n hout knoppie (sien foto).
Een knoppie se wit kopsgedeelte ontbreek (sien foto).
Bestudeer asseblief die fotos. Die fotos vorm deel van die beskrywing.
Posgeld R100.00