This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Musiek Vir Die Agtergrond ( DVD )
R49
Ballade vir 'n Enkeling (DVD)
R55
Musiek vir die Agtergrond (Blu Ray) - used
R65
Carike Keuzenkamp - 2 Vir Een Vol 1 / Kinderland Vol 1 & 2 (2-DVD)
R99

BRAKANJAN - EEN VIR ALMAL EN ALMAL VIR EEN

New
R99.99
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Genre:
South African
Customer ratings:
Bob Shop ID:
228137487

 

Synopsis:Tien jaar nadat hy ‘n Musketier geword het, lewe Brakanjan en Juliet net buite Parys saam met hul kinders Flippie en Fleur.

Wanneer die Koning snaaks begin optree en Richelieu se soldate as paleiswagte aanstel in die Musketiers se plek, vra die Koningin vir Pom om Brakanjan, Athos, Portos en Aramis te vind om te kom help. Die indringer Blancbec word ontmasker en sy broer, die regte Koning, regeer weer oor Frankryk.

Blancbec sweer egter wraak en probeer eers om ’n desooreenkoms met die Hertog van Beiere te verongeluk voordat hy Fleur laat ontvoer en as gyselaar aanhou in ruil
vir die koningskap.

Brakanjan, die Musketiers en selfs Milady en Vidimer span saam om Fleur te red. Blancbec en sy boewe word ondergesit en lewenslank in die tronk gegooi.

Die storie eindig wanneer Brakanjan tydens ’n swierige bal as Hoofoffisier van die Koninklike Wag aangestel word. Almal, selfs Richelieu en Vidimer wens hom geluk.
 
Starring:Afrikaans
 
Category:Afrikaans

Customer ratings: 1 ratings

Pleasure to order from. Quick service and delivery
30 May 2016