Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste druk 1972 hardeband met stofomslag 244 bladsye, die stofomslag is ietwat verweer- paar merkies, klein skeurtjies en n stukkie papierverlies aan die rugkant bo, die hardeband is goed - slegs BAIE ligte rakverweer aan die onderkant,n paar van die bladsye was gevou by die hoekie bo, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending