Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede uitgawe 1978 hardeband met stofomslag 132 bladsye, die stofomslag is verweer en het n paar skeurtjies en n klein wit stickertjie aan die rugkant onder die hardeband is goed maar het ligte rakverweer aan die onderkant, hierdie is n ex bib boek dus het dit die gewone stempels ens, een of twee vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending