Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Laat Ons Veg deur JD Kilian (1930). A5, hardeband met stofomslag, 121 bls. Boekie in baie goeie toestand.
Inhoudsopgawe:
Kinder- en Jeugjare; My huwelik en my droefheid; Transvaal se Eerste Vryheidsoorlog;My derde huwelik en die oorlog teen Mapog, Die Anglo-Boere Oorlog (1899-1902); Die Slag van Colenso; Die Geveg op Spioenkop, Die Slag van Bosrand; My Verplettering; Sal ek verder probeer veg; Die Guerillastryd; Die Slag van Bothaskraal; Die Groot Ramkraal.