Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Na Bloedrivier en Paardekraal deur JA Smith. A5, sagteband.
Die boek het in 1918 vir die eerste keer verskyn en is 2002 deur Dr JP Botha in moderne Afrikaans vertaal. In die boek skryf Smith oor die Groot Trek, Bloedrivier, die stigting van die Republieke en die anneksasies van die verskillende Republieke deur die Britte. Die Boere se verset het gelei tot die Gelofte by Paardekraal en die daaropvolgende oorlog en die oorwinning by Majuba. As bylae [39 bls] is toegevoeg “Waar Paaredkraal se Vinger wys” soos uitgegee in 1938 deur "Die Paardekraal-Dingaansfeeskomitee".