R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
T.T. Cloete - Angelliera - Hardeband steeds mooi, skoon en stewig.
Op 56 het TT Cloete gedebuteer met Angelliera. ’n Bundel wat hy in 1980 saamgestel het uit gedigte wat hy deur die jare geskryf het, omdat hy bang was hy sterf en hy nie sy vrou wou nalaat met al die papiere nie, het hy indertyd gesê. In 1983 het Cloete as hoogleraar afgetree weens verswakte gesondheid.
Dié man wat mank loop sedert hy as jongeling polio opgedoen het en deur die jare by verskeie geleenthede dodelik siek was, het nie net sy geliefde vrou, Anna, oorleef nie, maar is al oor 90.