Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
datum voor in boek wys 1859 maar ek is onseker of dit die regte datum van druk is, hardeband - geen stofomslag - 86 bladsye, die hardeband het een of twee klein merkies, paar vlekkies in boek,die bladsye is vergeel,BAIE klein gaatjie op bladsy 28 die teks is skoon en die binding goed-geen oorsese versending - let asb daarop dat die boek in Nederlands is