Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Writers: Hunter Kennedy, Marais Janse Van Rensburg
Illustrators: Nanna, Elio, Redbeerd and Spamuel
Dis die jaar 2213. Dis nie 'n particularly goeie jaar vir Jack Parow nie. Die iPhone 4123755GE ia pas vrygestel, maar Parow rol steeds met 'n 3310. Die bra het nie zak vir fancy kak nie. In fact, die arme dude kan nie eens 'n feaking job kry nie...
Mature readers.