Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband. In redelik tot goeie toestand. Ruggraat stewig en geen merke, behalwe vir die Biblioteek se stempellys en reeksnommers. GROOTDRUK UITGAWE. 1993. 160 bladsye.
Heinrich is 'n klein, vaal mannetjie wat net een doel in die lewe het en dit is om 'n soldaat vir Dutsland te wees. Hy s verheug toe oorlog uitbreek, maar niemand kan de verloop van die oorlog voorspel nie... Die verhaal van die wel en wee van die Schutze-gesin tydens die 2 wereldoorloe.