Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Calela Oopee en Hingsvul Goedgedacht Oseaan
Gebore 15.10.2009, vader Lang Carel Opperman en moeder Calela Zara.
Top genetika van beide ouers. Halfsuster van Calela Weepee.
Goeie teelmerrie (3 vullens). Baie mak met goeie temparament, 14.15 hh
Word saam met hingsvul Goedgedacht Oseaan gebore 15.11.2015, Vader Calela Tornado verkoop.
Dogter, n mooi merrie vul, Goedgedacht Sikloon (Sien lot 16) en
seun Goedgedacht Tifoon (Sien lot 18) is ook te koop.