Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe Afrikaanse Vertaling deur Marita van der Vyver.
1984. Hardeband, 446 bladsye. Baie goeie toestand. Rubberstempel naam van vorige eienaar voor- en agter-in. Meer as 1kg.
Hierdie fris, lewendige vertaling deur Marita van der Vyver is om verskillende redes uniek. Dit is die eerste keer dat die volledige Grimm in Afrikaans in een band verskyn. Ook die herkoms van elk van die 210 sprokies wat aan die hand van verskeie bronne nagegaan is, word vir die eerste keer in Afrikaans opgeteken. Daarby is dit die eerste keer dat die klassieke negentiende-eeuse tekeninge van die drie groot Grimm-illustreerders - Hermann Vogel, P. Grot Johann en R. Leinweber - in 'n Afrikaanse uitgawe gebruik word.