Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
DIE WARE GENERAAL KOOS DE LA REY deur Hennie de la Rey, saamgestel deur Lappe Laubscher
Protea Boekhuis, 1998. Sagteband, 111 bladsye. Baie goeie toestand; soos nuut. Minder as 1kg.
Persoonlike herinneringe aan die vermaarde Boeregeneraal Koos de la Rey en sketse uit sy lewe, deur die generaal se seun, Hennie.