Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“DIE IVOORJAGTER”
Rooi Jan, No. 4 - Casper H. Marais
Rooi Jan en ’n groep grensboere volg die kaart wat vader Castellio nagelaat het na die ivoorskat diep in die wildernis tot amper by Natal. Maar die bewakers van die ivoor gaan dit nie so maklik opgee nie!
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
Eerste uitgawe, derde druk, 2014 | 141 bladsye.
ISBN: 978-0-9870324-5-4