This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie19554
Leading
inusvanzyl2309 1 × R240.00
19 Jul 15:23

Similar products

R30 shipping
Vrystaatse Erfenis - Karel Schoeman | Bouwerk en Geboue in die 19de eeu
R550
R30 shipping
Die Anker van 'n Volk. Die Gesin as Kerneenheid
R350
R30 shipping
Die Opkoms van `n Republiek of Die Geskiedenis van die Oranje Vrystaat tot die Jaar 1863
R320
R30 shipping
Golgotha van die oseane. Skeepsrampe aan die Agulhas-kus. Jeannette Grobbelaar.
R300

HOOGTY. Die opbloei van 'n koloniale kultuur aan die Kaap 1751-1779. Karel Schoeman

1 was available / secondhand
R240.00 auction closed
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Onder Papegaaiberg, Stellenbosch
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Wednesday, 15 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 13 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered

Product information

Condition:
Secondhand
Location:
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID:
234043812

Protea Boekhuis, 2014. Hardeband met stofomslag, 507 bladsye. Baie goeie toestand; soos nuut. Meer as 1kg.

Die sewende boek in Karel Schoeman se reeks oor die VOC-tydperk aan die Kaap die Goeie Hoop handel oor die tyd toe Ryk Tulbagh goewerneur van die Kaap was. Min is bekend oor Tulbagh se lewe in Nederland en oor die persoonlike aspekte van die man wat bekend was as “Vader Tulbagh, maar Schoeman slaag daarin om uit argivale en gepubliseerde bronne die Kaap tydens sy bewind lewe te gee. In die eerste groep hoofstukke word veral gekonsentreer op die Kompanjie en sy werksaamhede: die skeepvaart in en om Tafelbaai, die Kasteel as die sentrum van gesag aan die Kaap en die amptenary wat die werksaamhede van die VOC vlot moes laat verloop en verantwoordelik vir die handhawing van orde in die klein kolonie was. In die volgende hoofstuk word die nedersetting in die Tafelvallei bespreek, wat in Tulbagh se tyd al redelik dig bevolk was. Daarna kom die Liesbeekvallei en die uitbreiding van die kolonie na die Boland en nedersettings soos Stellenbosch, die Drakensteinvallei en die Wagenmakersvallei aan die orde.


Volgens prof. O.J.O. Ferreira bewys hierdie werk dat Karel Schoeman tans die voorste kenner van die Kaapse kultuurgeskiedenis is: “Met sy deeglike navorsing, onderhoudende skryfstyl en raak aanvoeling vir dít wat die leser sal interesseer, het Schoeman ’n brok Suid-Afrikaanse kultuurgeskiedenis daargestel wat deur huidige en toekomstige geslagte historici, kultuurhistorici en gewone lesers met groot vrug as bron van inligting gebruik kan word, maar bowenal aan hulle ’n uitsonderlik genotvolle leeservaring sal verskaf.

 

 

Customer ratings: 1 ratings

baie dankie vir die goeie diens
27 Jul 2016