Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog splinternuut. >>> Dit gebeur selde dat ’n mens reeds met die lees van die eerste sin pens en pootjies in ’n boek val. In Koljander staan die leser onmiddellik saam met Hendrik Verhoef afluisterend deur die skreef van die kamerdeur in die hospitaal waar sy dogter, Karen Straus, twee dae tevore lewe geskenk het aan ’n seun – ’n seun wat met sy koms ook opnuut die vrae in die klein familiekring na bowe bring: Waar begin en eindig skuld en skuldgevoel, en vergifnis en boetedoening?
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.