Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut! Kruger in Lourenco Marques deur Prof. OJO Ferreira, A5, sagteband, 114 bls, 38 fotos en prente. In die unieke boek word ÅÂÂÂÂ klem gelê op die tydperk van 11 September 1900 tot 20 Oktober 1900 in Paul Kruger se lewe. Op 11 September hy hy die ZAR gebied verlaat en met die trein na Lourenco Marques gereis. In LM is hy as gas van die goewerneur goed behandel en opgepas. Op die 20ste Oktober 1900 het hy Lourenco Marques met die Hollandse oorlogskip “Die Gelderland” verlaat en na Europa gereis. Paul Kruger is in opdrag van die ZAR regering na Europa gestuur om moontlike oorlogshulp vir die Boere te probeer beding.
Ook beskikbaar in Engels met die titel: Kruger in Lourenco Marques.]