Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe Herdruk - Gebeurtenisse uit die Grensoorloë van 1834, 1835, 1846, 1850 tot 1853. 109 bls., deur PPJ Coetser Snr. Die boek is oorspronklik in 1889 in die Paarl uitgegee en is in 2002 deur dr JP Botha in Afrikaans vertaal. Die boek bevat talle spannende ware avontuurverhale.
[Vorige titel: Gebeurtenisse uit die Kafferoorloë van 1834...]