|
Hardeband met plastiek oortreksel. Ex biblioteek met kleeflintmerke en die gewone stempels. Teks gedeeltes het hoogstens vier bladsye met potlood aantekeninge. Agt verhale oor die waagmoed van ontdekkers. Die Kontiki-ekspedisie, Man op die Maan ensovoorts. Goeie leesstof vir die jeug.
Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa. |