This item has closed 5 buyers bought 5 items

Similar products

R30 shipping
The Wynand Du Toit Story
R300
R30 shipping
Ships Of The South African Navy - A K Du Toit
R125
R30 shipping
Ships of the South African Navy Author:du Toit, A. K.
R100
R30 shipping
SHIPS OF THE SOUTH AFRICAN NAVY A K DU TOIT
R120

JOSEFSKLEED: Stryd om te Oorleef - Wynand du Toit

New
R255.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
1761912
Bob Shop ID:
239633762

Op 11 Februarie 2014 woon Wynand en Frances du Toit die 25ste herdenkingsvieringe van die ondertekening van die Brazzaville Protokol by. President Denis Sassou N'Guesso van die Republiek van die Kongo hang die Nasionale Meriete Order van die Kongo om Wynand se nek.

Wat hy daar beleef en besef, laat die laaste stukkie van die legkaart in plek val, dertig jaar na sy gevangeneming in Cabinda, Angola.

Lees hier in sy eie woorde van sy stryd om te oorleef, om weer 'n plek in die samelewing in te neem. Hoe hy en talle ander veteraan soldate misbruik, misken en verstoot is. As vergete slagoffers van die destydse Kodesa samesprekings, lewe baie oud-soldate in gebrek en armoede, hul onvermo om in die nuwe Suid Afrika aan te pas 'n bewys van die ou regering se kille hantering van die eens magtigste weermag in Afrika.

Die politieke poppe-meesters trek op 10 Mei 1994 die Josefskleed oor die donker jare waarin sy eens getroue soldate en landsburgers steeds verkeer. Die politieke en militre vuilspel gerieflik verswyg in die gemak van hul aftree-pakette.

Dit bly 'n ope vraag: was dit nie juis diegene wat bereid was om die grense van lojaliteit oor te steek wat die werklike helde was en die land van 'n bloedige burgeroorlog gered het nie?

PUBLIKASIE DATUM: 05 AUGUSTUS 2016

Customer ratings: 3 ratings

Perfect,thanks! Easy deal. Good communication.
02 Sep 2016
great seller
15 Oct 2016
Uitstekend, baie dankie!
21 May 2017