Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
baie skaars!!
CORNEELS KANNIEDOOD
Deur A. M. De Villiers Esterhuysen.
Afrikaanse Pers-Boekhandel, 1953, hardeblad, 231 bladsye. Die buiteblad effe verbleik op plek (sien fotos), stempel & naam voorin, klein skeurtjie onderaan bladsy 117, bind nog baie goed, binne nog mooi skoon.
'n Baie skaars boek wat handel oor die Anglo Boere Oorlog.
POSGELD R48.00