Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Verhaal van Racheltjie de Beer deur Brett Michael Innes Voortrekker geskiedenis
‘n Verhaal wat van geslag tot geslag oorvertel word oor hoe ‘n jong meisie haar broer redden self tragies sterf en speel in die 1800’s af tydens die Voortrekker se trek na die binneland.
Naledi Uitgewers, 2012 EERSTE UITGAWE 278P.
Toestand: Sagteband, baie goeie, skoon toestand. IDEALE G3SKENK
Verpakking en Posgeld R48
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.