Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
~ IN HARTE VERENIGD ~
Sketse uit die Boere Lewe
Deur Christian Zinn
[ Kopiereg ] 1911 Kaapstad 160 bladsye met verskeie advertensie blaaie agter-in.
Kondisie: Kaart Buiteblad het oortjies en baie klein skeurtjie bo-aan, dit blyk dat die blanko blad voor die titel blad verwyder is.Voorste paar bladsye maak oon ligte oortjies. Verder is die skaars boek intern pragtig skoon, geen los bladsye nie, bind baie goed. Gewoonlik sal 'n boek wat oor 'n honderd jaar oud is, en met hierdie tipe bind reeds in erge kondisie wees, maar nie hierdie boek nie.
PRAGTIGE AFRIKANA.
POSGELD R45.00