This item has closed with no items sold
View other items offered by webmail.kizzoo.co.za(no ratings)

Kizzoo 1 DVD My nuwe wêreld

New
R100.00

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Service Type:
Children & Newborns
Bob Shop ID:
243096456

Kizzoo is 'n ruimtekuiken wat sy huis op Mars verlaat en Aarde toe kom om meer van ons wêreld te leer. Vicky is sy beste vriendin

en saam beleef die twee van hulle allerhande opwindende avonture. Opegewekte musiek en ritmiese danspassies is deel van die pret,

terwyl interessante karakters lagwekkende vermaak verskaf vir die kleinspan.

Onderwerpe soos padveiligheid, die ABC en higiene maak hiedie DVD 'n aanwins vir elke kind.

17 Liedjies

Tydsduur: 64 min

DVD formaat

info@kizzoo.co.za

of facbook