Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 15 working days
Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD¿s in. Kom luister in hierdie uitgawe saam na geliefde verhale soos ¿Fritz Deelman en die verlate tuin¿,¿Racheltjie de Beer¿ en ¿Ou Meneer Springer¿, asook na die klassieke ¿Jakkals en Wolf¿-stories. Hier is ook sprokies soos ¿Rooikappie¿ en ¿Raponsie¿ om weer van nuuts af te betower!
Storieman is so ontwerp dat selfs die jongste kind dit kan gebruik. ¿n Ghongslag klink elke keer wanneer die bladsy omgeblaai moet word, sodat dit maklik is om die storie in die boek te volg. By die huis, in die motor . . . Storieman is daar! Honderde aanhangers wag reeds opgewonde vir hierdie opwindende nuwe uitgawes!
Summary | Hierdie omnibus-uitgawe is ‘n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feëverhale uit die bekende Storieman-reeks. |
Author | Leon Rousseau |
Publisher | Human & Rousseau |
Release date | 20120801 |
Pages | 80 |
ISBN | 0-7981-5697-X |
ISBN 13 | 978-0-7981-5697-4 |