Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Een lyk maak dit moord deur Mariki Wessels Speurverhaal EERSTE DRUK
" ’n Moord sonder ‘n lyk, ‘n verlede wat kwets... sal vernuf en liefde seevier? "
President Boekklub, EERSTE DRUK, 1988, 152p.
Toestand: Hardeband, stofomslag. Gering ouderdomslytasie en vergeling stewig gebind.
Verpakking en Posgeld R48(in S.A.)
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.