Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Doempie Domkop - Kleuterversies van Tienie Holloway (1949). Groter as A5, hardeband, 76 bls. Oud maar goeie leesbare kopie. Buiteblad op rugkant effens verweer maar nog in een stuk.