Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek en omslag nog mooi - Tafelberg - 1990, eerste uitgawe - 511pp - skoon en stewig gebind. - Bevat : Drosters van Doringbaai, Despoot van Duiwelskloof, Waters van Siloa en Vyf vir vreugde >>> In Vier vir Plesier ontbloot Ena Murray telkens soos net sy kan, hoe mense voorgee wat hulle nie is nie, maar ook hoe die ware liefde terselfdertyd alle skanse en verskuilde motiewe deurbreek.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd